Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/10 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 1/10 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring1 Januarie

“Dink jy dat die wêreld ’n beter plek sou wees as almal volgens hierdie Bybelbeginsel gelewe het? [Lees Romeine 12:18. Wag dan vir ’n antwoord.] Het jy dan al ooit gewonder waarom God sy volk soms in die ou tyd aangesê het om oorlog te voer? Hierdie artikel wys vir ons wat die Bybel se duidelike antwoord is.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 13 begin.

Ontwaak! Januarie

Lees Handelinge 17:31a. Sê dan: “Vir baie mense is die blote gedagte aan die Oordeelsdag onheilspellend. Hoe voel jy daaroor? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel leer dat die Oordeelsdag baie seëninge vir die aarde sal meebring. Hierdie artikel verduidelik dit.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.

Wagtoring1 Februarie

“Baie mense hoop om hemel toe te gaan wanneer hulle sterf. Klink hierdie vooruitsig vir jou aantreklik? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk wat sê die Bybel sal die beloning wees vir die meeste goeie mense. [Lees Psalm 37:29.] Hierdie tydskrif bespreek wat die Bybel sê oor wie hemel toe sal gaan en wat hulle daar sal doen.”

Ontwaak! Februarie

“Egskeiding is vandag baie algemeen. Dink jy dat die meeste egpare aan alles dink voordat hulle besluit om te skei? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Spreuke 14:15.] Hierdie tydskrif bespreek vier dinge wat egpare in ag moet neem wanneer hulle ’n egskeiding oorweeg.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel