Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/10 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 4/10 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 April

“Party geskrifte beweer dat Jesus nie gesterf het, soos die Bybel sê nie, maar dat hy getrou en kinders gehad het. Het jy dit al gehoor? [Wag vir ’n antwoord.] Dit is lewensbelangrik om te weet wat die waarheid is. [Lees Johannes 17:3.] Hierdie artikel gee ons redes om te vertrou wat die Bybel oor Jesus sê.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 26 begin.

Ontwaak! April

Lees Psalm 37:9-11. Vra dan: “Hoe dink jy sal die wêreld wees wanneer hierdie woorde vervul is? [Wag vir ’n antwoord.] Dié artikel praat van hierdie aanmoedigende profesie en verduidelik waarom ons vandag soveel boosheid in die wêreld sien.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 20 begin.

Die Wagtoring 1 Mei

“Het jy al ooit gewonder waarom God lyding toelaat? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk hoe ’n Bybelskrywer die vraag gestel het wat baie mense al gevra het. [Lees Psalm 10:1.] Hierdie tydskrif ondersoek wat die Bybel sê oor waarom God lyding toelaat en wat hy doen om dit te verlig.”

Ontwaak! Mei

“Baie mense wil graag ophou rook, maar vind dit baie moeilik om dit te doen. Ken jy iemand wat graag wil ophou? [Wag vir ’n antwoord.] Party het gevind dat dit help om die ondersteuning van hulle vriende en gesin te vra. [Lees Prediker 4:12a.] Hierdie tydskrif gee ’n paar praktiese wenke wat ’n mens kan help om op te hou rook.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel