Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/10 bl. 1
  • The Bible—Its Power in Your Life

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • The Bible—Its Power in Your Life
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Sien die krag van die Bybel!
    Ons Koninkryksbediening—1999
  • Hoe kan die Bybel jou help?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Hoe kan die Bybel jou help?
    Geniet die lewe vir ewig! – ’n Inleiding tot ’n Bybelstudie
  • The Bible—A Book of Fact and Prophecy
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 9/10 bl. 1

The Bible—Its Power in Your Life

Die Bybel het miljoene mense in staat gestel om hulle lewe ten goede te verander. Watter Bybelbeginsels moet ons toepas sodat ons hedendaagse probleme die hoof kan bied? Jy sal dit ongetwyfeld geniet om die antwoord op hierdie vraag te vind deur The Bible—Its Power in Your Life, die tweede van drie videoprogramme op die DVD The Bible—A Book of Fact and Prophecy, te bespreek. Kan jy hierdie vrae beantwoord nadat jy na die video gekyk het?

(1) Waarom is die Bybel meer as net ’n letterkundige meesterstuk? (Heb. 4:12). (2) Waarom word die mensdom deur soveel probleme geteister as die Bybel mense kan help om hulle lewe te verbeter? (3) Wat is die hooftema van die Bybel? (4) Watter Bybeltekste is aangegee wat huweliksmaats kan help om (a) hulle kommunikasie te verbeter en (b) hulle humeur te beteuel? (5) Hoe verander die Christelike beskouing van die huwelik ’n mens se gesinslewe ten goede? (Ef. 5:28, 29). (6) Hoe het Jehovah ’n volmaakte voorbeeld vir ouers gestel? (Mark. 1:9-11). (7) Hoe kan ouers gesinstudie interessant maak? (8) Wat benewens Bybelstudie moet ouers volgens God se Woord aan hulle kinders voorsien? (9) Hoe kan die Bybel se raad gesinne help om deur moeilike ekonomiese tye te kom? (10) Watter Bybelbeginsels in verband met reinheid, dwelm- en alkoholmisbruik en stres moet ons toepas om gesondheidsprobleme te verminder? (11) Watter Bybelbeloftes kan ons onderskraag? (Job 33:25; Ps. 145:16). (12) Hoe het die leringe in God se Woord ’n verskil in jou lewe gemaak? (13) Hoe kan jy hierdie video gebruik om ander te help?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel