Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/11 bl. 8
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 8/11 bl. 8

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in September Bybelstudies te begin

“Mense van verskillende nasionaliteite en gelowe bid elke dag. Dink jy dat God na alle gebede luister en dit verhoor?” Wag vir ’n antwoord. Gee dan vir die persoon ’n eksemplaar van Die Wagtoring van 1 September en gaan saam deur die materiaal onder die eerste onderhofie op bladsy 16 en lees ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 September

Wys vir die persoon die voorblad van die tydskrif en sê: “Hoe sal jy hierdie vraag beantwoord? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel sê. [Lees 1 Johannes 5:19.] Volgens hierdie vers heers “die bose”, of die Duiwel, oor die wêreld. Maar dit laat ’n paar vrae ontstaan. Waar kom die Duiwel vandaan? Is hy ’n werklike persoon? Hoe lank sal God hom toelaat om te heers? Hierdie tydskrif toon wat die Bybel sê.”

Ontwaak! September

“Baie mense ervaar vandag stres weens geldelike probleme. Waarom dink jy is dit so moeilik om die pot aan die kook te hou? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel bevat wyse beginsels wat baie al gehelp het om verstandig met hulle geld te werk. [Lees een van die tekste op bladsye 8-9.] Hierdie tydskrif gee praktiese wenke vir mense wat probleme het met skuld.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel