Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/12 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 11/12 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Desember Bybelstudies te begin

“Gedurende hierdie tyd van die jaar dink baie mense aan Jesus. Wat dink jy is die belangrikste ding wat Jesus gedoen het? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na die titel van hierdie artikel op bladsy 16.” Gee dan Die Wagtoring van 1 Desember vir die huisbewoner en gaan saam deur die materiaal onder een van die onderhofies en lees ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Desember

“Gedurende hierdie tyd het baie mense die Kersgees. Watter van hierdie punte dink jy is die belangrikste deel van daardie gees? [Wys die lys op bladsy 3 en wag vir ’n antwoord. Blaai dan na die ooreenstemmende artikel en lees die temateks.] Hierdie tydskrif noem praktiese maniere waarop ons Jesus regdeur die jaar kan onthou, nie net gedurende Kerstyd nie.”

Ontwaak! Desember

“Ons besoek mense omdat baie onder spanning en druk verkeer. Lyk dit vir jou asof mense deesdae hulle geduld vinniger verloor? [Wag vir ’n antwoord.] Party mense glo dat ons in die spanningsvolle tyd leef wat hier in 2 Timoteus 3:1 voorspel is. [Lees.] Hierdie tydskrif verduidelik waarom ongeduld skadelik is en gee wenke oor hoe om geduldiger te wees.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel