Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/11 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Wat sê die Bybel oor natuurrampe?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Natuurrampe—Waarom so algemeen?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 11/11 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Desember Bybelstudies te begin

“Ek is seker jy sal saamstem dat almal vriende nodig het. Watter eienskap waardeer jy die meeste in ’n vriend? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat dit hier sê oor waarom ons ons vriende versigtig moet kies.” Gee vir die huisbewoner ’n eksemplaar van Die Wagtoring van 1 Desember en lees en bespreek die materiaal onder die eerste onderhofie op bladsy 16 saam. Lees ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan om die antwoord op die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Desember

“Het jy al ooit gewonder waarom daar onlangs soveel natuurrampe is? [Wag vir ’n antwoord.] Dit is interessant dat die Bybel ’n tyd voorspel het wat deur rampe gekenmerk sou word. [Lees Matteus 24:7, 8.] Hierdie tydskrif beantwoord die volgende vrae: Waarom is daar vandag so baie natuurrampe? Is dit ’n straf van God? Watter redes is daar om te glo dat God binnekort alle natuurrampe tot ’n einde sal bring?”

Ontwaak! Desember

Lees 2 Timoteus 3:16. Sê dan: “Party mense stem saam dat die Bybel deur God geïnspireer is, maar ander nie. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Hoewel menings hieroor verskil, stem mense oor die algemeen saam dat daar meer pogings was om die Bybel te vernietig as enige ander boek. Hierdie tydskrif bespreek hoe daar deur die eeue heen probeer is om die Bybel te vernietig en om mense daarvan te weerhou om dit te lees. Dit verduidelik ook waarom dit behoue gebly het.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel