Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/13 bl. 8
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 1/13 bl. 8

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Februarie Bybelstudies te begin

“Baie mense dink dat die Duiwel agter die boosheid in die wêreld sit. Maar hulle wonder: ‘Waar kom die Duiwel vandaan? Het God hom geskep?’ Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk wat sê dit hier.” Wys die artikel op die agterblad van Die Wagtoring van 1 Februarie, en bespreek die eerste paragraaf en die teksverwysing. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Februarie

“Ons wil graag hoor wat jou mening is oor iemand wat deur Christene, Jode sowel as Moslems hooggeag word. Dié persoon is Moses. Waaraan dink jy wanneer jy sy naam hoor? [Wag vir ’n antwoord.] Hoewel Moses foute begaan het, is dit interessant om te sien hoe die Bybel hom beskryf. [Lees Deuteronomium 34:10-12.] Hierdie tydskrif bespreek drie van sy goeie eienskappe en hoe ons hom kan navolg.”

Ontwaak! Februarie

“Dit is deesdae iets algemeens vir mense om na ’n ander land te immigreer op soek na ’n beter lewe. Dink jy hulle vind altyd wat hulle soek? [Wag vir ’n antwoord.] Immigrasie is niks nuuts nie. Kyk na hierdie voorbeeld in die heel eerste boek van die Bybel. [Lees Genesis 46:5, 6.] Hierdie tydskrif ondersoek dié vrae.” Wys die huisbewoner die vrae aan die einde van bladsy 6.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel