Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/12 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 1/12 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Februarie Bybelstudies te begin

“Dink jy dat God vandag ’n organisasie het, of dink jy dat hy slegs met individue handel? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat dit hier sê oor ’n volk wat baie jare gelede deur God georganiseer is. Blaai na bladsy 16 van Die Wagtoring van 1 Februarie en bespreek die materiaal onder die eerste onderhofie en ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Februarie

“In onlangse jare is Armageddon ’n onderwerp wat baie aandag gekry het. Dink jy die mens kan enigiets doen om te keer dat Armageddon plaasvind? [Wag vir ’n antwoord.] Laat ek vir jou wys waar die woord ‘Armageddon’ vandaan kom. [Lees Openbaring 16:16. Wys dan vir die persoon die voorblad van die tydskrif.] Hierdie tydskrif voorsien die Bybel se antwoord op hierdie vrae.”

Ontwaak! Februarie

“Vandag geniet baie mense dit om aanlyn te kommunikeer. Dink jy dat hierdie soort kommunikasie gevare inhou? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel bevat beginsels wat ons aanlyn ervaring veiliger kan maak. [Blaai na bladsye 6-9, en bespreek een van die vrae en ’n teksverwysing.] Hierdie tydskrif sal jou help om die gevare van aanlyn kommunikasie te identifiseer en te vermy.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel