Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/14 bl. 3
  • “Ek kan hom nie tuis vind nie!”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Ek kan hom nie tuis vind nie!”
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Saadjies moet natgegooi word om te kan groei
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om telefoongetuieniswerk te doen
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Keer terug na almal wat ’n mate van belangstelling toon
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening—Lê die grondslag vir ’n herbesoek
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 11/14 bl. 3

“Ek kan hom nie tuis vind nie!”

Het jy dit al ooit gesê van iemand wat belangstelling getoon het? Hoewel jy die persoon al herhaaldelik probeer besoek het, kan jy nie die saad van waarheid wat jy geplant het, natgooi nie (1 Kor. 3:6). Bekwame verkondigers skryf soms ’n brief aan iemand wat hulle nie tuis kon vind nie, of hulle los ’n nota onder die persoon se deur. Party verkondigers besef dat dit dalk moeilik sal wees om die persoon weer tuis te vind en vra hom dus vir sy selfoonnommer, miskien deur te sê: “Skryf jy teksboodskappe?” Ons kan ’n herbesoek tel wanneer ons die persoon besoek of vir hom getuig deur middel van ’n brief, ’n e-pos, ’n teksboodskap, ’n nota onder die deur of ’n telefoonoproep. Al is hy selde by die huis, is dit vir ons moontlik om sy belangstelling verder te kweek.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel