Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Mei bl. 8
  • Gebruik JW Library

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gebruik JW Library
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Gebruik jy JW Library?
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • ’n Biblioteek in die palm van jou hand
    Hoe jou donasies gebruik word
  • Gebruik jw.org in jou bediening—“Word Jehovah se vriend”
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Hoe kan ons baat vind by die Koninkryksaal se biblioteek?
    Wie doen vandag Jehovah se wil?
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Mei bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik JW Library

VIR STUDIE:

  • Lees die Bybel en die dagteks

  • Lees die Jaarboek, die tydskrifte en ander publikasies. Gebruik die boekmerkfunksie

  • Berei vir die gemeentelike vergaderinge voor en merk die antwoorde

  • Kyk na video’s

Jehovah se Getuies gebruik hulle elektroniese toestelle om te studeer terwyl hulle openbare vervoer gebruik

BY DIE VERGADERINGE:

  • Slaan tekste na waarna die spreker verwys. Gebruik die geskiedenisfunksie om ’n teks weer te vind

  • In plaas daarvan om die gedrukte publikasies vergadering toe te neem, kan jy jou toestel gebruik om die dele op die program te volg en om die liedere te sing. JW Library het die nuwe liedere wat nog nie in die gedrukte liedereboek is nie

Jehovah se Getuies gebruik JW Library tydens ’n gemeentelike vergadering

IN DIE BEDIENING:

  • Wys ’n belangstellende iets op JW Library en help hom dan om die app op sy toestel te installeer en publikasies af te laai

  • Gebruik die soekfunksie om ’n Bybelvers te vind. Jy kan ’n sleutelwoord of frase intik om ’n teks te vind

  • Wys ’n video. As die huisbewoner kinders het, kan jy een van die video’s in die reeks Word Jehovah se vriend speel. Of speel die video Waarom moet jy die Bybel studeer? om belangstelling in ’n Bybelstudie te wek. As iemand ’n ander taal praat, kan jy vir hom ’n video in sy taal wys

  • Wys vir iemand ’n teks in ’n ander taal in ’n Bybel wat jy reeds op jou toestel afgelaai het. Gaan na die teks, tik op die versnommer en kies dan die opsie vir ander vertalings

Jehovah se Getuies wys vir ’n meisietjie en haar ouers ’n video
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel