Verkondigers gebruik die traktate in Malta
Voorgestelde aanbiedings
ONTWAAK!
Aanbod: Hierdie Ontwaak! bespreek ’n interessante onderwerp. [Gee vir die huisbewoner ’n kopie.]
Vraag: Het jy geweet dat Jehovah se Getuies lektuur in meer as 750 tale vertaal?
Teks: Op 14:6
ONTWAAK!
Vraag: Dink jy dat hierdie beginsel ’n egpaar kan help wanneer hulle ’n probleem moet bespreek?
Teks: Jak 1:19
Aanbod: [Wys vir die huisbewoner die artikel wat op bladsy 10 begin.] Hierdie artikel bespreek nog Bybelbeginsels wat hulle kan help.
TRAKTATE
Vraag: Kyk asseblief na hierdie vraag. [Lees die veelkeusevraag voor op die traktaat.] Wat dink jy?
Teks: [Op bladsy 2 van die traktaat]
Aanbod: Dié traktaat verduidelik wat hierdie teks vir jou kan beteken.
BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.