Twee susters doen velddiens in ’n mark in Sierra Leone
Voorgestelde aanbiedings
ONTWAAK!
Vraag: Hoekom is die wêreld buite beheer?
Teks: Jer 10:23
Aanbod: Hierdie tydskrif verduidelik hoekom miljoene mense na die toekoms uitsien.
ONTWAAK!
Vraag: Het God ’n naam?
Teks: Ps 83:18
Aanbod: Hierdie artikel verduidelik vir ons wat God se naam beteken en waarom ons daardie naam moet gebruik. [Blaai na die artikel “Die Bybel se beskouing—God se naam”.]
LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
Vraag: Sal daar ooit ’n tyd kom wanneer ons vyand die dood nie meer daar sal wees nie?
Teks: 1Ko 15:26
Waarheid: Jehovah sal die dood permanent verwyder.
BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.