SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 38-44
Jehovah onderskraag dié wat siek is
Getroue knegte kan die vertroue hê dat Jehovah hulle sal ondersteun tydens enige beproewing
Dawid het baie siek geword
Dawid het ag gegee op die geringes
Dawid het nie verwag om wonderdadig te herstel nie, maar hy het op Jehovah vertrou vir vertroosting, wysheid en ondersteuning
Jehovah het Dawid as ’n onkreukbare man beskou