Getuieniswerk oor ’n interkom in Wene, Oostenryk
Voorgestelde aanbiedings
ONTWAAK!
Vraag: Dink jy dat dit vir mense die moeite werd is om slegte gewoontes met goeies te vervang?
Teks: Pr 7:8a
Aanbod: Hierdie artikels bespreek Bybelbeginsels wat toon watter voordele dit inhou wanneer jy jou gewoontes vir jou laat werk.
ONTWAAK!
Vraag: Ons kan nie verandering in die lewe vermy nie. Wat dink jy is die beste manier om dit te hanteer?
Teks: Pr 7:10
Aanbod: [Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.] Hierdie artikel bespreek Bybelbeginsels wat ons kan help om verandering te hanteer.
LUISTER NA GOD EN LEWE VIR EWIG
Vraag: Ons almal, insluitende ons familie en vriende, het ’n naam. Wat van God? Wat is sy naam?
Teks: Ps 83:18
Aanbod: Hierdie brosjure verduidelik baie ander dinge wat die Bybel ons oor God leer. [Vestig die aandag op bladsy 6 en 7.]
BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.