Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • ONTWAAK!
  • ONTWAAK!
  • LUISTER NA GOD EN LEWE VIR EWIG
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 1
Die Listen to God-brosjure word in Indonesië aangebied

Susters gebruik die Listen to God-brosjure in Indonesië

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Ontwaak!, Nr. 1 2016 | Jou gesindheid maak ’n verskil!

Vraag: Hier is die nuutste Ontwaak! Kyk na die vraag hier op bladsy 2. Wat dink jy?

Teks: Spr 24:10

Aanbod: Hierdie artikel bespreek hierdie onderwerp verder.

ONTWAAK!

Vraag: Sal jy saamstem dat dit belangrik is om die regte soort vriende te kies?

Teks: Spr 13:20

Aanbod: Hierdie Ontwaak! bevat praktiese inligting oor hoe om goeie vriende te maak. [Vestig die aandag op die artikel op bladsy 10-11.]

LUISTER NA GOD EN LEWE VIR EWIG

Luister en Lewe-brosjure

Vraag: Sal jy graag in ’n wêreld wil lewe wat so lyk? [Wys bladsy 2-3, en wag vir ’n antwoord.]

Teks: Jer 29:11

Aanbod: Hierdie brosjure wys hoe ons na God kan luister en dus die toekoms kan geniet wat hy vir ons in gedagte het. [Bespreek bladsy 4-5.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel