SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 142-150
“Jehovah is groot en baie lofwaardig”
Toe Dawid besef dat Jehovah se grootheid onbeperk is, is hy beweeg om Hom vir ewig te loof
Soos Dawid, is Jehovah se lojale knegte beweeg om gereeld oor Sy magtige dade te praat
Dawid was oortuig van Jehovah se begeerte en vermoë om vir al Sy knegte te sorg