Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 6
  • Streef vrede met ander na

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Streef vrede met ander na
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Soek vrede en jaag dit na’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Streef vrede na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Hoe jy goddelike vrede in groter mate kan geniet
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • ‘Streef die dinge na wat vrede bevorder’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | SPREUKE 17-21

Streef vrede met ander na

’n Suster bid en praat dan met ’n ander suster om ’n geskil op te los en vrede te maak

Vrede onder Jehovah se volk is nie toevallig nie. Wanneer verskille ontstaan, kan emosies baie sterk wees. Maar raad uit God se Woord is nog sterker.

Wanneer getroue Christene voor moeilikhede te staan kom, streef hulle vrede na deur . . .

19:11

  • kalm te bly

18:13, 17

  • seker te maak dat hulle al die feite het voordat hulle reageer

17:9

  • die oortreding liefdevol te vergewe

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel