DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Ons plekke van aanbidding moet altyd netjies wees
Ons Koninkryksale is meer as net geboue; dit is plekke van aanbidding wat aan Jehovah toegewy is. Hoe kan ons elkeen ons deel doen om die Koninkryksaal netjies te hou? Kyk na die video Ons plekke van aanbidding moet altyd netjies wees, en bespreek dan die volgende vrae.
Waarvoor word ’n Koninkryksaal gebruik?
Waarom moet ons die Koninkryksaal skoon en in ’n goeie toestand hou?
Wie is verantwoordelik vir die instandhouding van die Koninkryksaal?
Waarom is veiligheid belangrik, en watter voorbeelde hiervan het jy in die video gesien?
Hoe kan ons Jehovah met ons bydraes eer?