DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Hoe almal kan help om ons plekke van aanbidding netjies te hou
Ons Koninkryksale is meer as net geboue; dit is plekke van aanbidding wat aan Jehovah toegewy is. Hoe kan ons elkeen ons deel doen om die Koninkryksaal netjies te hou?
KYK NA DIE VIDEO ONS PLEKKE VAN AANBIDDING MOET ALTYD NETJIES WEES, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:
Waarvoor word vergaderplekke gebruik?
Waarom moet ons die Koninkryksaal skoon en in ’n goeie toestand hou?
Hoe het jy daarby baat gevind om aan die instandhoudingsprogram deel te neem?
Waarom is veiligheid belangrik, en watter voorbeelde hiervan het jy in die video gesien?
Hoe kan ons Jehovah met ons bydraes eer?
HOE BEPLAN EK OM TE HELP?