Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Julie bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • DIE WAGTORING
  • LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
  • WAT GEBEUR TYDENS ’N BYBELSTUDIE?
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Julie bl. 1
’n Egpaar preek van deur tot deur in Italië

Daar word van huis tot huis gepreek in Italië

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Die Wagtoring nr. 4 2017 | Lewe en die dood—Wat sê die Bybel daaroor?

Vraag: Is dit God se wil dat mense doodgaan?

Teks: Op 21:4

Aanbod: Hierdie tydskrif bespreek wat die Bybel sê oor lewe en die dood.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

’n Oop Bybel

Vraag: Hoekom kry mense so swaar?

Teks: 1Jo 5:19

Waarheid: Satan die Duiwel is die heerser van die wêreld.

WAT GEBEUR TYDENS ’N BYBELSTUDIE?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?-video

Aanbod: Jehovah se Getuies bied gratis Bybellesse aan wat vrae beantwoord soos: Hoekom kry mense so swaar? Hoe kan my gesin gelukkig wees? Hierdie kort video verduidelik hoe ons Bybellesse gehou word. [Speel die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?] Ons kan hierdie publikasie vir ons besprekings gebruik. [Wys een van ons studiepublikasies en demonstreer ’n Bybelstudie as dit moontlik is.]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel