Getuies bied die Gelukkige gesinslewe-brosjure in Georgië aan
Voorgestelde aanbiedings
DIE WAGTORING
Vraag: Wie het die heel beste geskenk in die heelal gegee?
Teks: Jak 1:17
Aanbod: Hierdie tydskrif help ons om ’n geskenk van God te waardeer wat beter as enigiets anders is.
LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
JULLE GESIN KAN GELUKKIG WEES
Inleiding: Ons wys vir mense hierdie kort video oor die gesin. [Speel die inleidingsvideo Julle gesin kan gelukkig wees.]
Aanbod: As jy die brosjure wat in die video genoem word graag wil lees, kan ek vir jou ’n gratis kopie gee of ek kan jou wys hoe om dit van die webwerf af te laai.
BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.