Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Oktober bl. 7
  • Lewe om Jehovah te loof!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lewe om Jehovah te loof!
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Die afrekening oor die gebruik van Christus se fondse
    Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
  • Vind vreugde in die voorregte wat jy het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Die gelykenis van die talente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Leer uit die illustrasie van die talente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Oktober bl. 7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lewe om Jehovah te loof!

Die lewe is ’n kosbare geskenk. Die manier waarop ons hierdie geskenk elke dag gebruik, wys hoeveel ons dit waardeer. As Getuies van Jehovah streef ons daarna om ons talente en vermoëns tot eer en verheerliking van Jehovah, die Lewegewer, te gebruik (Ps 36:9; Op 4:11). Maar die alledaagse bekommernisse van hierdie goddelose wêreld kan geestelike doelwitte maklik op die agtergrond skuif (Mr 4:18, 19). Daarom kan elkeen van ons onsself afvra: ‘Gee ek regtig vir Jehovah my beste? (Ho 14:2). In watter rigting lei my werk of my loopbaan my? Wat is my geestelike doelwitte? Hoe kan ek my bediening verder uitbrei?’ As jy sien dat jy meer kan doen, moet jy vir Jehovah bid om jou te help om die nodige aanpassings te maak. As jy Jehovah elke dag loof, lei dit sonder twyfel tot ’n bevredigende en gelukkige lewe!—Ps 61:8.

Edgardo Franco tree op die verhoog op; Edgardo Franco in die veldbediening

Vir wie gebruik jy jou talente?

KYK NA DIE VIDEO GEBRUIK JOU TALENT VIR JEHOVAH EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom is dit ’n slegte idee om jou talente vir Satan se wêreld te gebruik? (1Jo 2:17)

  • Watter seëninge hou dit in as ’n mens jou heel beste vir Jehovah gee?

  • In watter aspekte van heilige diens kan jy jou talente en vaardighede gebruik?

VOORSTELLE VIR GESINSAANBIDDING:

  • Voer ’n onderhoud met iemand wat Jehovah al jare lank dien, dalk in die voltydse diens. Watter opofferings het hy gemaak om vir Jehovah sy beste te gee? Hoe het Jehovah hom geseën?

  • Gaan na JW Broadcasting en kyk onder ONDERHOUDE EN ONDERVINDINGE. Jy sal die vreugde sien en hoor van baie wat hulle hele lewe lank in verskillende vorme van heilige diens was

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel