Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Februarie bl. 3
  • Die illustrasie van die koring en die onkruid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die illustrasie van die koring en die onkruid
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Die regverdiges sal so helder soos die son skyn’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • “Kyk! Ek is met julle al die dae”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Wat hou die toekoms in vir die Christelike godsdiens?
    Ontwaak!—2007
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Februarie bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 12-13

Die illustrasie van die koring en die onkruid

Jesus het die koring en die onkruid gebruik om te illustreer wanneer en hoe hy die hele koringklas van gesalfde Christene uit die mensdom sou neem. Hy het in 33 HJ daarmee begin.

’n Tydlyn wat wys hoe koring gesaai, geoes en in die voorraadskuur ingebring word

13:24

‘’n Man het goeie saad in sy saailand gesaai’

  • Saaier: Jesus Christus

  • Goeie saad word gesaai: Jesus se dissipels word met heilige gees gesalf

  • Die saailand: Die mensdom

13:25

“Terwyl die mense geslaap het, het sy vyand gekom en onkruid daaroor gesaai”

  • Vyand: Die Duiwel

  • Die mense het geslaap: Die dood van die apostels

13:30

“Laat al twee saam groei tot die oes toe”

  • Koring: Gesalfde Christene

  • Onkruid: Die mense wat net in naam Christene is

“Maak eers die onkruid bymekaar . . . en gaan bring dan die koring in”

  • Slawe/dié wat oes: Engele

  • Onkruid bymekaargemaak: Naamchristene word geskei van gesalfde Christene

  • In die voorraadskuur ingebring: Gesalfde Christene word in die herstelde gemeente ingebring

Hoe kon daar aan die begin van die oes-seisoen onderskei word tussen ware Christene en naamchristene?

Hoe sal dit my persoonlik help as ek hierdie illustrasie verstaan?

HET JY GEWEET?

Koring en onkruid groei saam

Die onkruid waarvan daar in hierdie illustrasie gepraat word, is moontlik drabok, ’n giftige plant wat amper net soos koring lyk wanneer die koringplantjies nog klein is. Terwyl die koring en die onkruid saam groei, vleg hulle wortels inmekaar en is dit onmoontlik om die onkruid uit te trek sonder om die koring ook uit te trek. Wanneer die drabok-plante groot is, kan dit maklik uitgeken en dan uitgetrek word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel