Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 April bl. 3
  • Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • “Leer hulle om alles te onderhou wat ek julle beveel het”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Hoe om ander te help om gehoorsaam te wees aan Christus se bevele
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
  • Leer sagmoediges om in God se weg te wandel
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat kan ons leer uit die priesters se klere?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 April bl. 3
Jesus gee sy volgelinge die opdrag om dissipels te maak

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MATTEUS 27-28

Gaan maak dissipels — Hoekom, waar en hoe?

28:18-20

Hoekom? Jesus het baie gesag by Jehovah gekry

Waar? Jesus het sy volgelinge die opdrag gegee om dissipels te maak van “mense van al die nasies”

Ons moet ander leer om alles te onderhou wat Jesus beveel het. Dit is ’n proses wat nie ophou nie

  • ’n Broer hou ’n Bybelstudie met ’n man

    Hoe leer ons die dinge wat Jesus beveel het aan ander?

  • ’n Broer help ’n Bybelstudent om Jesus se leringe toe te pas

    Hoe help ons ons studente om Jesus se leringe toe te pas?

  • ’n Broer doen saam met ’n Bybelstudent velddiens

    Hoe help ons ons studente om Jesus se voorbeeld na te volg?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel