Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 5
  • Sy het meer ingegooi as al die ander

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sy het meer ingegooi as al die ander
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Die lewe in Bybeltye—Geld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Het jy geweet?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Rolmodel—Die arm weduwee
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Twee muntstukkies van min waarde
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 5
’n Arm weduwee gooi muntstukke in die tempel se skatkis

SKATTE UIT GOD SE WOORD | MARKUS 11-12

Sy het meer ingegooi as al die ander

12:41-44

Hoe leer hierdie verslag ons die volgende lesse?

  • Jehovah waardeer wat ons doen

  • Doen jou bes in Jehovah se diens

  • Moenie dit wat jy kan doen, vergelyk met wat ander kan doen of met wat jy in die verlede kon doen nie

  • Die armes moenie bang wees om te gee nie, al is die bedrag klein

Watter ander lesse het jy geleer?

HET JY GEWEET?

Twee lepta

Lepta

Die muntstukke wat hierdie weduwee in die skatkis gegooi het, was waarskynlik twee lepta. ’n Werker kon binne net 15 minute twee lepta verdien. Jesus het die weduwee se bydrae, twee muntstukke wat min waarde het, gebruik om ’n belangrike les te leer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel