Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/12 bl. 2
  • Twee muntstukkies van min waarde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Twee muntstukkies van min waarde
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Die lewe in Bybeltye—Geld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Jehovah het blymoedige gewers lief
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • Rolmodel—Die arm weduwee
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Sy het meer ingegooi as al die ander
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 7/12 bl. 2

Twee muntstukkies van min waarde

Een belangrike manier waarop ons Koninkryksbelange ondersteun, is deur finansieel tot die wêreldwye predikingswerk by te dra. Maar sê nou ons het beperkte middele?

By een geleentheid het Jesus ’n arm weduwee gesien wat twee muntstukkies van min waarde in die tempel se skatkis gooi. Liefde vir Jehovah het haar beweeg om “in haar gebrek alles . . . wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud”, te gee (Mark. 12:41-44). Jesus het dit opgelet, wat toon dat haar bydrae groot waarde in God se oë gehad het. So ook het eerste-eeuse Christene nie gedink dat net ryk Christene die verantwoordelikheid het om die bediening finansieel te ondersteun nie. Die apostel Paulus het na die voorbeeld van die Masedoniërs gewys wat, ondanks hulle “diep armoede . . . , met groot aandrang bly smeek het om die voorreg om goedgunstig te gee”.—2 Kor. 8:1-4.

As ons dus net ‘twee muntstukkies van min waarde’ kan bydra, moet ons onthou dat al hierdie klein bydraes op ’n groot bedrag te staan kom wanneer dit bymekaargetel word. As ons uit die hart gee, sal dit ons vrygewige hemelse Vader behaag, want “God het ’n blymoedige gewer lief”.—2 Kor. 9:7.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel