Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Augustus bl. 5
  • “Julle verlossing kom nader”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Julle verlossing kom nader”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Onderwerp vir gesprekke
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Skep moed terwyl verlossing nader kom
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Wys dat jy Jehovah se beskouing van die lewe het
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Wees vasbeslote om ‘julle broederliefde te laat voortduur’!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Augustus bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LUKAS 21-22

“Julle verlossing kom nader”

Jesus ry op ’n wit perd

21:25-28

Jesus sal binnekort as Teregsteller en Verlosser kom. Ons moet ons geestelik voorberei sodat ons gered kan word.

HOE KAN ONS ONS VOORBEREI?

  • Deur VERTROUE IN JEHOVAH op te bou,

  • wat ons MOED gee,

  • wat ons POSITIEF maak,

  • wat, saam met BROEDERLIEFDE,

  • ons help om ons broers en susters AAN TE MOEDIG

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel