SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 21-22
Wys dat jy Jehovah se beskouing van die lewe het
Die lewe is vir Jehovah baie kosbaar. Hoe kan ons wys dat ons ook soos hy voel?
Versterk jou liefde en respek vir ander. – Mt 22:39; 1Jo 3:15
Wys dat jy sulke liefde het deur meer in die bediening te doen. – 1Kor 9:22, 23; 2Pe 3:9
Wys dat veiligheid vir jou baie belangrik is. – Spr 22:3
Hoe hou respek vir die lewe daarmee verband om nie bloedskuldig te wees nie?