Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Oktober bl. 6
  • ‘Julle is geen deel van die wêreld nie’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Julle is geen deel van die wêreld nie’
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Hou goeie moed!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Johannes 16:33 – “Ek het die wêreld oorwin”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • “Wees moedig . . . en tree op”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Wees gehoorsaam en moedig soos Christus was
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Oktober bl. 6
Jesus praat met sy getroue apostels

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 15-17

‘Julle is geen deel van die wêreld nie’

15:19, 21; 16:33

  • Jesus het die wêreld oorwin deur in geen opsig soos die wêreld te word nie

  • Jesus se volgelinge sou moed nodig hê om nie besmet te word deur die gesindhede en optrede van die mense in die wêreld met wie hulle te doen het nie

  • Ons moet nadink oor Jesus se voorbeeld as oorwinnaar, en dit sal ons dan die moed gee om ook oorwinnaars te wees

Watter situasies kan vir my ’n toets wees om te wys dat ek geen deel van die wêreld is nie?

Watter soort dinge in die media kan dit vir my moeilik maak om by my besluit te bly om nie deel van die wêreld te wees nie?

’n Jong broer wys dat hy neutraal is; ’n broer weier om ’n sekere soort werk te doen; ’n broer praat met ander jongmense oor die waarheid; ’n suster en haar man praat met ’n dokter
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel