Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 7
  • “Let op julleself en op die hele kudde”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Let op julleself en op die hele kudde”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle sorg is”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Ouere manne, neem julle herdersverantwoordelikhede ernstig op
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Herders, volg die grootste Herders na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • “Moenie vrees nie, klein kuddetjie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 7
Ouer manne praat met mense by die Koninkryksaal

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 19-20

“Let op julleself en op die hele kudde”

20:28, 31, 35

’n Ouer man praat met ’n dokter langs ’n broer se hospitaalbed

Ouer manne voed, beskerm en sorg vir die kudde, terwyl hulle in gedagte hou dat elke skaap met Christus se kosbare bloed gekoop is. Christene is regtig dankbaar en lief vir dié wat, soos Paulus, onselfsugtig is en hard werk om die kudde te help.

Vra jou af: ‘Hoe wys ek dat ek die gemeentelike ouer manne se harde werk waardeer?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel