Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Junie bl. 2
  • “’n Simboliese drama” met betekenis vir ons

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “’n Simboliese drama” met betekenis vir ons
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • “’n Simboliese drama” wat vir ons betekenisvol is
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • God se verbond met sy “vriend” strek miljoene reeds tot voordeel
    Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
  • Julle sal “’n koninkryk van priesters” word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Groter seëninge deur middel van die nuwe verbond
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Junie bl. 2
Hagar en Sara – in die agtergrond word offerandes by die tempel gemaak; dissipels preek; dissipels luister terwyl ’n boekrol gelees word

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GALASIËRS 4-6

“’n Simboliese drama” met betekenis vir ons

4:24-31

Die apostel Paulus het hierdie “simboliese drama” gebruik om te wys dat die nuwe verbond beter as die Wetsverbond is. Onder die liefdevolle toesig van Christus en sy mede-erfgename het alle mense die hoop om vry te wees van sonde, onvolmaaktheid, hartseer en die dood. – Jes 25:8, 9.

HAGAR – DIE SLAVIN

Die letterlike Israel onder die Wetsverbond met Jerusalem as sy hoofstad

SARA – DIE VRY VROU

Jerusalem daar bo, die hemelse deel van God se organisasie

HAGAR SE “KINDERS”

Die Joodse nasie (wat aan Jehovah verbind was deur die Wetsverbond) het Jesus vervolg en verwerp

SARA SE “KINDERS”

Christus en die 144 000 geesgesalfde Christene

SLAWERNY AAN DIE WETSVERBOND

Die Wet het die natuurlike Israeliete daaraan herinner dat hulle slawe van sonde was

DIE NUWE VERBOND BIED VRYHEID

Geloof in die waarde van Christus se offerande het gelei tot vryheid van die Wet se veroordeling

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel