SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 7-8
“’n Priester vir ewig volgens die wyse van Melgisedek”
In watter opsig het Melgisedek Jesus afgebeeld?
7:1 – Koning en priester
7:5, 6, 14-17 – Nie ’n priester omdat hy die seun van ’n priester was nie, maar omdat Jehovah hom aangestel het
Hoe is Christus se priesterskap beter as die Aäronitiese priesterskap? (it-1-E 1113 ¶4-5)