Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 September bl. 7
  • “Hou aan om hierdie dinge te bedink”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Hou aan om hierdie dinge te bedink”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Filippense 4:8 – “Alles wat waar is, . . . daarop moet julle julle gedagtes rig”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Integriteit en ons gedagtes
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Die bepeinsing van my hart
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Hoe kan ons deug by ons geloof voeg?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 September bl. 7
’n Broer is in die aand besig op sy rekenaar en ’n brullende leeu, wat Satan uitbeeld, staan langs hom

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

“Hou aan om hierdie dinge te bedink”

Watter dinge? Filippense 4:8 sê dat ons aan dinge moet dink wat waar, regverdig, kuis, lieflik, goed en lofwaardig is, asook dinge waarvan goed gepraat word en wat van ernstige belang is. Natuurlik word daar nie van Christene verwag om net oor die Bybel te dink nie. Maar die dinge waaraan ons dink, moet vir Jehovah aangenaam wees. Ons moenie op dinge fokus wat dit vir ons moeiliker sal maak om aan hom getrou te bly nie. – Ps 19:14.

Dit kan moeilik wees om verkeerde gedagtes te vermy. Ons moet stry teen ons eie onvolmaakthede sowel as teen Satan, “die god van hierdie stelsel van dinge” (2Kor 4:4). Omdat hy die wêreld se media beheer, is baie van die dinge op die televisie, die radio, die Internet en in boeke en tydskrifte sleg en skadelik vir ons. As ons nie versigtig kies waaraan ons dink nie, kan dit ’n negatiewe uitwerking op ons denke hê en later ons gedrag beïnvloed. – Jak 1:14, 15.

KYK NA DIE VIDEO VERMY DINGE WAT LOJALITEIT ONDERMYN – ONGEPASTE VERMAAK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Broer kyk laat in die aand na dinge op sy foon wat ongepas is vir ’n Christen

    Waarna het die broer op sy foon gekyk, en watter uitwerking het dit op hom gehad?

  • ’n Broer kanselleer sy intekening op ’n sosiale media-webwerf

    Hoe het Galasiërs 6:7, 8 en Psalm 119:37 hom gehelp?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel