Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 11
  • Integriteit en ons gedagtes

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Integriteit en ons gedagtes
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • My vordering
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Aanvaar beskeie wat jy nie weet nie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Daaglikse Bybellees en die soeke na wysheid
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 11
’n Suster is tevrede en kyk by ’n venster uit.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Integriteit en ons gedagtes

Ons wys nie net ons integriteit deur wat ons sê en doen nie, maar ook deur die dinge waaroor ons dink (Ps 19:14). Daarom moedig die Bybel ons aan om te dink aan alles wat waar is, wat werklik belangrik is, wat regverdig is, wat rein is, wat lieflik is, waarvan goed gepraat word, wat goed is en wat prysenswaardig is (Flp 4:8). Ons kan natuurlik nie altyd keer dat slegte gedagtes by ons opkom nie. Maar selfbeheersing kan ons help om slegte gedagtes met goeie gedagtes te vervang. Deur integriteit in ons gedagtes te behou, sal ons help om integriteit in ons dade te behou. – Mr 7:​21-23.

Onder elkeen van die volgende tekste, skryf die soort gedagtes neer wat ons moet vermy:

Ro 12:3

Lu 12:15

Mt 5:28

Flp 3:13

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel