Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 November bl. 3
  • Vermy wêreldse invloede wanneer jy ’n troue beplan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vermy wêreldse invloede wanneer jy ’n troue beplan
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Vergroot die vreugde en waardigheid van jou troudag
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Christelike troues wat vreugde verskaf
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Vreugdevolle troues wat Jehovah vereer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Troues wat Jehovah eer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 November bl. 3
’n Familiefoto by ’n troue

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Vermy wêreldse invloede wanneer jy ’n troue beplan

Wanneer ’n Christenpaartjie hulle troue beplan, moet hulle baie besluite maak. Groot, uitspattige troues is miskien iets algemeens in hulle gemeenskap, en hulle voel dalk dat hulle ook so ’n troue moet hê. Vriende en familielede wat goed bedoel, het dalk hulle eie idees van hoe die troue moet wees. Watter Bybelbeginsels sal ’n paartjie help om hulle spesiale dag so te beplan dat hulle ’n skoon gewete kan behou en niks doen waaroor hulle spyt sal voel nie?

KYK NA DIE VIDEO TROUES WAT JEHOVAH EER, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe het die volgende Bybelbeginsels Nick en Juliana gehelp?

    • 1Kor 10:31

    • 1Jo 2:15, 16

    • Ga 5:19-21

    • 1Ti 2:9

  • Hoekom moet ’n paartjie wat verloof is ’n geestelik volwasse Christenbroer kies om “die feesleier” te wees? – Joh 2:9, 10.

  • Hoekom het Nick en Juliana sekere persoonlike keuses vir hulle troue gemaak?

  • Wie se verantwoordelikheid is dit om die finale besluite oor die huwelikseremonie en onthaal te neem? – w06 10/15 25 ¶10.

Collage: Tonele uit die video ‘Troues wat Jehovah eer’. Nick en Juliana, ’n Christenpaartjie, is besig om hulle troue te beplan en het baie besluite om te maak. 1. Die paartjie bid afsonderlik. 2. ’n Elektroniese tablet en papiere waarop hulle navorsing is. 3. Die paartjie bespreek hulle trouplanne met familie. 4. Die paartjie en hulle familie en vriende maak reg om die uitnodigings vir hulle troue uit te stuur.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel