Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 April bl. 5
  • Stoei jy om ’n seën te kry?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Stoei jy om ’n seën te kry?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons moet Jehovah se seën ernstig soek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Ywerige inspanning—Wanneer seën Jehovah dit?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Hou aan om te stry vir Jehovah se seën
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 April bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 32-33

Stoei jy om ’n seën te kry?

32:24-28

As ons Jehovah se seën wil hê, moet ons hard werk om seker te maak dat ons diens aan Jehovah die belangrikste ding in ons lewe is (1Kor 9:26, 27). Die bejaarde Jakob het gewys hoe ons moet voel oor ons Christelike verantwoordelikhede. Ons wys dat ons baie graag Jehovah se seën wil hê wanneer ons . . . 

  • goed voorberei vir die gemeentelike vergaderinge

  • gereeld velddiens doen

  • ons bes probeer om ander in die gemeente te help

Collage: ’n Besige jong ma. 1. Sy bid voordat sy die dag begin. 2. Sy gee haar babadogtertjie kos voordat sy velddiens gaan doen. 3. Sy doen lekker velddiens saam met haar twee dogters en susters van haar gemeente.

Bid gereeld vir Jehovah se hulp en vra hom om jou harde werk in sy diens te seën, maak nie saak hoe moeilik jou omstandighede is nie.

VRA JOU AF: ‘In watter aspekte van my lewe kan ek meer doen om Jehovah se seën te verkry?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel