Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 2
  • Josef vergewe sy broers

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Josef vergewe sy broers
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Wees bereid om ander te vergewe
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Vergewe en vergeet—Hoe is dit moontlik?
    Ontwaak!—1995
  • “Is ek in die plek van God?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • ‘Hou aan om mekaar vryelik te vergewe’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 2
Josef sê vir sy broers wie hy is en hulle is baie verbaas.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 44-45

Josef vergewe sy broers

44:1, 2, 33, 34; 45:4, 5

Dit kan nogal moeilik wees om iemand te vergewe, veral as daardie persoon ons aspris seergemaak het. Wat het Josef gehelp om sy broers te vergewe toe hulle hom baie sleg behandel het?

  • Josef het nie gesoek na ’n rede om hulle terug te betaal nie, maar eerder na ’n rede om hulle te vergewe. – Ps 86:5; Lu 17:3, 4.

  • Josef het nie aangehou om kwaad te bly nie. Hy het eerder gedoen wat Jehovah sou doen en sy broers vryelik vergewe. – Mi 7:18, 19.

Hoe kan ek soos Jehovah wees en ander vergewe?

Collage: 1. Twee susters praat met mekaar by ’n Koninkryksaal. 2. Twee broers skud hande.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel