Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Julie bl. 5
  • Wat leer die skepping ons oor moed?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat leer die skepping ons oor moed?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vreeslose slangvanger
    Ontwaak!—1991
  • “Wees moedig . . . en tree op”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Dit is nie te moeilik om moedig te wees nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • ‘Wees moedig en baie sterk’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Julie bl. 5
’n Pa en sy seun staan by ’n meer en kyk na die berge in die verte.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat leer die skepping ons oor moed?

Jehovah leer ons om sy eienskappe na te volg. Een manier hoe hy dit doen, is deur voorbeelde van manne en vroue in die Bybel. Nog ’n manier hoe hy ons leer, is deur die dinge wat hy gemaak het (Job 12:7, 8). Wat kan ons oor moed leer by die leeu, die perd, die muishond, die heuningvoëltjie en die olifant?

KYK NA DIE VIDEO LEER BY DIE SKEPPING HOE OM MOEDIG TE WEES, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Leeuwyfie en haar welpies drink water by ’n watergat.

    Hoe wys leeuwyfies dat hulle moedig is wanneer hulle hulle welpies beskerm?

  • Perde galop deur ’n oop veld.

    Hoe word perde opgelei om moedig te wees in ’n geveg?

  • ’n Muishond staan voor ’n kobra.

    Hoekom is die muishond nie bang vir giftige slange nie?

  • ’n Heuningvoëltjie verdedig sy gebied teen ’n ander heuningvoëltjie.

    Hoe wys klein heuningvoëltjies dat hulle moedig is?

  • ’n Trop olifante loop saam.

    Hoe is olifante moedig wanneer hulle ander olifante in die trop verdedig?

  • Wat leer hierdie diere jou oor moed?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel