Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 September bl. 4
  • Die belangrikste voorwerp in die tabernakel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die belangrikste voorwerp in die tabernakel
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Skaduwee van die toekomstige goeie dinge
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Wat is die verbondsark?
    Antwoorde op Bybelvrae
  • ’n Tabernakel vir aanbidding
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 September bl. 4
Die ark van die verbond.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 25-26

Die belangrikste voorwerp in die tabernakel

25:9, 21, 22

Die Ark was die belangrikste voorwerp in die tabernakel en in die kamp van Israel. God se teenwoordigheid was voorgestel deur ’n wolk tussen die twee gerubs wat bokant die versoendeksel van die Ark was. Op die jaarlikse Versoendag het die hoëpriester in die Allerheiligste ingegaan en die bloed van ’n bul en ’n bok voor die deksel gespat om versoening te doen vir Israel se sondes (Le 16:14, 15). Dit het die tyd voorgestel wanneer Jesus, die grotere Hoëpriester, voor Jehovah in die hemel sou verskyn om die waarde van sy losprysoffer aan te bied. – Heb 9:24-26.

Pas die volgende tekste by die voordele wat ons deur die losprys kan kry:

TEKSTE

  • 1Jo 1:8, 9

  • Heb 9:13, 14

  • Ro 6:23

VOORDELE

  • die hoop om vir ewig te lewe

  • vergifnis van sonde

  • ’n skoon gewete

Wat moet ons doen om hierdie voordele te kry?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel