Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Oktober bl. 3
  • Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Waarom moet ons teen afgodediens waak?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Waak teen elke vorm van afgodediens
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Hoe sterk is jou verhouding met Jehovah?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Leer ander om Jehovah lief te hê
    Ons Koninkryksbediening—2008
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Oktober bl. 3
Collage: ’n Man versterk sy verhouding met Jehovah. 1. Hy bid. ’n Pyl wys boontoe. 2. Hy lees die Bybel. ’n Pyl wys ondertoe.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Beskou jou verhouding met Jehovah as kosbaar

Jehovah se Getuies het ’n spesiale voorreg. As toegewyde, gedoopte Christene hou ons aan om ’n sterk persoonlike verhouding met die Soewereine Heer Jehovah te ontwikkel. Hy het ons deur sy Seun na Hom toe getrek (Joh 6:44). Hy luister na ons gebede. – Ps 34:15.

Hoe kan ons ons kosbare verhouding met God beskerm? Een van die dinge is om nie die verkeerde pad te volg wat die Israeliete gevolg het nie. ’n Kort rukkie nadat hulle in ’n verbondsverhouding met Jehovah gekom het, het hulle ’n goue kalf gemaak en afgodedienaars geword (Eks 32:7, 8; 1Kor 10:7, 11, 14). Ons kan ons afvra: ‘Hoe reageer ek wanneer ek in die versoeking kom om iets te doen wat verkeerd is? Wys my besluite dat my verhouding met Jehovah vir my kosbaar is?’ As ons ons hemelse Vader baie liefhet, sal dit ons help om weg te vlug van die dinge wat hy haat. – Ps 97:10.

KYK NA DIE VIDEO BESKERM JOU VERHOUDING MET JEHOVAH (KOL 3:5), EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wat is gierigheid?

  • Hoekom moet ons gierigheid en afgodediens verwerp?

  • Watter verband is daar tussen egbreuk en afgodediens?

  • Hoekom moet veral dié met verantwoordelikhede in die organisasie seker maak dat hulle in die behoeftes van hulle huweliksmaat voorsien?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel