Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 2
  • Wees onpartydig, net soos Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees onpartydig, net soos Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe om suksesvol te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah seën dade van geloof
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Versterk jou broers gedurende moeilike tye
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Volg jy ons onpartydige God na?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 2
Die vyf dogters van Selofhad stel hulle saak voor Moses by die ingang van die tent van samekoms.

Selofhad se dogters vra hulle pa se erfdeel

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wees onpartydig, net soos Jehovah

Selofhad se vyf dogters wou graag hulle pa se erfdeel bewaar (Nu 27:1-4; w13 6/15 10 ¶14; sien prent op voorblad)

Jehovah het ’n onpartydige besluit gemaak (Nu 27:5-7; w13 6/15 11 ¶15)

Ons moet ook onpartydig optree (Nu 27:8-11; w13 6/15 11 ¶16)

Ons moet onpartydig wees, net soos Jehovah, deur ons broers en susters met waardigheid en lojale liefde te behandel en vir mense van alle agtergronde te preek.

Collage: Maniere om te wys dat ons onpartydig is. 1. Vyf vriende van verskillende ouderdomme en rasse eet ’n maaltyd en kuier saam in ’n huis. 2. ’n Paartjie preek vir ’n man van ’n ander ras naby ’n vlugtelingkamp.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel