Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 15
  • “Wat vra Jehovah julle God van julle?”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Wat vra Jehovah julle God van julle?”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Dit is nie te moeilik om Jehovah te dien nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Die Bybel – ’n Boek met feite, nie fiksie nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Leer uit die illustrasies in ’n geïnspireerde lied
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Het jy ’n reputasie soos Job s’n?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 15

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Wat vra Jehovah julle God van julle?”

Wees gehoorsaam aan Jehovah omdat jy hom liefhet en diep respek vir hom het (De 10:12; w09 10/1 10 ¶3-4)

As jy gehoorsaam is, sal jy seëninge kry (De 10:13; w09 10/1 10 ¶6)

Jehovah wil hê dat ons nader aan hom moet kom (De 10:15; cl 16 ¶2)

Jehovah dwing ons nie om aan hom gehoorsaam te wees nie. Hy wil eerder hê dat ons hom “uit die hart” moet liefhê en gehoorsaam (Ro 6:17). Dié wat kies om Jehovah te dien, kies die beste lewe wat daar is.

Collage: ’n Vrou kies om Jehovah te dien. 1. Sy drink en rook. 2. Sy word diep geraak deur iets wat sy tydens haar Bybelstudie leer. 3. Sy gesels lekker met haar vriende wat Jehovah dien.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel