Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 12
  • Het jy ’n reputasie soos Job s’n?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Het jy ’n reputasie soos Job s’n?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hoop op Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • Bybelboek nommer 18—Job
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Job het Jehovah se naam hooggehou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • ’n Voorbeeldige man wat teregwysing aanvaar het
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 12
Job gee kos vir ’n arm vrou en haar seun by die stadspoort.

Job bewys lojale liefde aan dié wat dit nodig het

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Het jy ’n reputasie soos Job s’n?

Job se bure het hom gerespekteer (Job 29:​7-11)

Job was bekend daarvoor dat hy lojale liefde bewys het aan dié wat dit nodig gehad het (Job 29:​12, 13; w02 5/15 22 ¶19; sien voorblad)

Job het ander regverdig behandel (Job 29:14; it-1-E 655 ¶10)

Collage: ’n Jong suster help ander. 1. ’n Bejaarde suster hak by haar in terwyl hulle saam loop. 2. Sy luister mooi na ’n ander suster. 3. Sy en ’n ander suster preek vir ’n vrou wat met haar hond stap. 4. Sy bedien kos by haar huis vir haar gaste.

’n Goeie reputasie is kosbaar (w09 2/1 15 ¶3-4). Ons kry ’n goeie reputasie wanneer ons aanhou doen wat reg is.

VRA JOU AF: ‘Vir watter eienskappe is ek bekend?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel