Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 15
  • Verkondig die goeie nuus dat ’n beter wêreld naby is!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verkondig die goeie nuus dat ’n beter wêreld naby is!
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Spesiale kampanje in November om God se Koninkryk te verkondig
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Spesiale kampanje in September om God se Koninkryk te verkondig!
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Jehovah’s Witnesses—Organized to Share the Good News
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Gee Koninkryksnuus Nr. 35 ’n wye verspreiding
    Ons Koninkryksbediening—1997
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 15
’n Paartjie in die Paradys waai vir hulle vriende.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verkondig die goeie nuus dat ’n beter wêreld naby is!

Gedurende November sal ons ’n spesiale poging aanwend om die goeie nuus te verkondig dat ’n beter wêreld naby is (Ps 37:10, 11; Op 21:3-5). Pas jou rooster aan om ten volle deel te neem aan hierdie kampanje. As jy as ’n hulppionier vir hierdie maand gaan dien, kan jy kies of jy 30 of 50 uur wil doen.

Berei voor om ’n teks oor die nuwe wêreld vir soveel mense as moontlik te lees. Wanneer jy ’n Bybelteks kies, dink aan wat die mense in jou gebied se hart sal raak. As iemand by die eerste besoek belangstel, gee vir hom ’n kopie van die publieke uitgawe van Die Wagtoring, nr. 2 2021. Dan moet jy so gou as moontlik na die belangstellende teruggaan en probeer om ’n Bybelstudie te begin deur die brosjure Geniet die lewe vir ewig! te gebruik. Ons is baie bly om besig te wees om die “goeie nuus van iets beters [te] bring”! – Jes 52:7.

Om ’n voorstel te sien van hoe die boodskap aangebied kan word, kyk na die video Eerste besoek: Goeie nuus – Ps 37:10, 11.

KYK NA DIE VIDEO VAN DIE BROADCASTING-LIEDJIE IN DIE NUWE WÊRELD, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter wonderlike toekoms stel die dogtertjie haar voor?

  • Waarna sien jy veral uit in die nuwe wêreld?

  • As jy oor jou hoop nadink, hoe kan dit jou help om voor te berei om ’n volle deelname aan die November-kampanje te hê? – Lu 6:45.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel