Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 5
  • Die skepping versterk ons vertroue in Jehovah se wysheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die skepping versterk ons vertroue in Jehovah se wysheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Die hommelby se manier van vlieg
    Is dit ontwerp?
  • Hoe vermy miere verkeersknope?
    Is dit ontwerp?
  • Soldate aan die opmars!
    Ontwaak!—2003
  • “Gaan na die mier”
    Ontwaak!—1990
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 5
Collage: 1. Miere dra stukkies blare. 2. ’n By vlieg naby ’n blom.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die skepping versterk ons vertroue in Jehovah se wysheid

Weet Jehovah altyd wat die beste vir ons is? Beslis! Daarom sal dit wys wees om sy raad te volg (Spr 16:3, 9). Maar ons vertroue in sy raad kan getoets word as dit verskil van hoe ons dink. Ons kan ons vertroue in Jehovah se wysheid versterk deur na te dink oor die dinge wat hy gemaak het. – Spr 30:24, 25; Ro 1:20.

KYK NA DIE VIDEO IS DIT ONTWERP? HOE VERMY MIERE VERKEERSKNOPE?, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wat is die daaglikse roetine van die meeste miere?

  • Hoe vermy miere verkeersknope?

  • Wat kan mense leer uit die manier hoe miere van een plek na die ander beweeg?

KYK NA DIE VIDEO IS DIT ONTWERP? DIE HOMMELBY SE MANIER VAN VLIEG, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter uitdagings het mense wanneer hulle klein vliegtuie vlieg?

  • Hoe kry die hommelby dit reg om in sterk wind te vlieg sonder om rondgestoot te word?

  • Hoe sal mense dalk eendag baat vind by die instinktiewe wysheid van die hommelby?

Watter bewyse van Jehovah se wysheid het jy al in die skepping rondom jou gesien?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel