Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 12
  • Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Absalom het gerebelleer as gevolg van trots
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Jehovah is ’n God van geregtigheid
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Jehovah se wyse manier om die land te verdeel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Is die dinge wat jy gee, ’n offerande?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 12

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Amnon se selfsugtigheid het tragiese gevolge gehad

Amnon het verlief geraak op Tamar (2Sa 13:1, 2; it-1-E 32)

Amnon het Tamar verkrag (2Sa 13:10-15; w17.09 5 ¶11)

Absalom het Amnon laat doodmaak (2Sa 13:28, 29; it-1-E 33 ¶1)

’n Paartjie gesels lekker in ’n koffiewinkel.

Hoe kan paartjies wat nog uitgaan situasies vermy wat tragiese gevolge kan hê? As hulle selfbeheersing het, sal hulle wys wees en plekke en omstandighede vermy wat kan veroorsaak dat hulle iets verkeerds doen.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel