Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 9
  • Help met ’n teokratiese bouprojek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Help met ’n teokratiese bouprojek
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Kan jy van jou tyd en energie gee?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Koninkryksaalbouwerk—’n belangrike aspek van heilige diens
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Voorsien met vreugde in die behoeftes wat die oeswerk meebring
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Iets nuuts in internasionale konstruksie
    Ontwaak!—1991
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 9

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE | STEL DOELWITTE VIR DIE NUWE DIENSJAAR

Help met ’n teokratiese bouprojek

Die konstruksie van teokratiese geboue is ’n manier om Jehovah te dien (Eks 36:1). Kan jy van tyd tot tyd projekte wat in jou omgewing is, ondersteun deur ’n DC-50-aansoekvorm in te vul? Of kan jy vir ’n paar weke of maande jouself beskikbaar maak om projekte wat nie in jou omgewing is nie, te ondersteun deur die A-19-aansoekvorm in te vul? Jy hoef nie ondervinding in konstruksie te hê as jy met bouprojekte wil help nie. – Ne 2:1, 4, 5.

KYK NA DIE VIDEO GAAN MET GELOOF IN BY DIE DEUR WAT TOT BEDRYWIGHEID LEI – HELP MET ’N TEOKRATIESE BOUPROJEK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video “Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Help met ’n teokratiese bouprojek”. Sarah dra ’n harde hoed en het ’n groot glimlag op ’n bouterrein.

    Waaroor was Sarah bekommerd, en wat het haar gehelp?

As dit jou doelwit is om met teokratiese bouprojekte te help, praat met die ouermanne oor hoe om aansoek te doen.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel