Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 12
  • Wat ons uit die twee pilare kan leer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons uit die twee pilare kan leer
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • B8 Tempel van Salomo
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Hoe om suksesvol te wees
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Versterk jou broers gedurende moeilike tye
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 12
Die portaal van die tempel met die twee koperpilare aan albei kante van die ingang.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wat ons uit die twee pilare kan leer

Twee groot pilare was vir die portaal van die tempel gebou (1Kn 7:15, 16; w13 12/1 13 ¶3)

Die pilare was betekenisvolle name gegee (1Kn 7:21; it-1-E 348)

Jehovah het die volk gehelp om die tempel ‘stewig te vestig’ so lank as wat hulle op hom vertrou het (1Kn 7:21, vtn.; Ps 127:1)

Jehovah het ons dalk al gehelp om baie probleme te oorkom sodat ons een van Jehovah se Getuies kon word. Maar ons moet aanhou om op hom te vertrou sodat ons kan ‘vasstaan in die geloof’. – 1Kor 16:13.

Collage: 1. ’n Jong vrou by ’n winkel aanvaar die “Geniet die lewe vir ewig!”-brosjure by ’n suster. 2. Die vrou dink aan haar rookgewoonte terwyl sy die “Geniet die lewe vir ewig!”-boek by die huis lees. 3. Sy word gedoop.

VRA JOU AF: ‘Hoe wys ek dat ek op Jehovah vertrou?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel