Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 11
  • Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Die waarde van wysheid
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Salomo bou die tempel
    My boek met Bybelverhale
  • Salomo se nederige en opregte openbare gebed
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • ’n Tempel vir Jehovah
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 11
Koning Solomo luister mooi by die bouterrein van die tempel terwyl ’n werker die bouplanne bespreek.

Koning Salomo kyk hoe die bouwerk van die tempel vorder

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou

Salomo het die beste boumateriaal gebruik om die tempel te bou (1Kn 5:6, 17; w11 2/1 15)

Baie het met die werk gehelp (1Kn 5:13-16; it-1-E 424; it-2-E 1077 ¶1)

Salomo en die volk het sewe jaar lank hard gewerk om die projek te voltooi (1Kn 6:38; sien prent op voorblad)

Omdat Salomo en die volk baie lief was vir Jehovah, het hulle ’n pragtige tempel gebou om hom te loof. Ongelukkig was die generasies wat ná hulle gelewe het, nie so ywerig om Jehovah te dien nie. Hulle het nie na die tempel omgesien nie, en dit was uiteindelik vernietig.

Broers en susters is gelukkig terwyl hulle ’n Koninkryksaal skoonmaak. In die agtergrond is ander besig om bydraes in die bydraebussie te sit, om te praat en om lektuur vir die gemeente te organiseer.

VRA JOU AF: ‘Wat doen ek om ywerig te bly in Jehovah se diens?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel