Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 6
  • Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe ons Jehovah se seën kan kry
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • “Ek het dadelik . . . gebid”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Die Bybel – ’n Boek met feite, nie fiksie nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Nederigheid is beter as trots
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?

God se profeet het geweier om Jerobeam se duur geskenke te aanvaar (1Kn 13:7-10; w08 8/15 8 ¶4)

God se profeet was later ongehoorsaam aan Jehovah se duidelike opdrag (1Kn 13:14-19; w08 8/15 11 ¶15)

Die profeet se ongehoorsaamheid het slegte gevolge gehad (1Kn 13:20-22; w08 8/15 9 ¶10)

Ouers bespreek hulle geldsake terwyl hulle kinders in die tuin speel.

As ons tevrede is en Jehovah vir leiding vra wanneer ons besluite maak, kan ons baie onnodige probleme vermy. – 1Ti 6:8-10.

VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek wys dat ek tevrede is met die basiese materiële dinge? Hoe kan ek wys dat ek beskeie is wanneer ek besluite maak?’ – Spr 3:5; 11:2.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel